R636,000
Groot woonerf te koop aangrensend aan die gesogte Klein Berlyn woonbuurt van Kleinmond Die erf grens aan ontwikkelde erf aan die Westekant met oop erwe aan die Ooste en Suidekant. Baie mooi uitsig oor kasteelkop.Kleinmond is n vinnig ontwikkelende vakansie dorp aan die Wes-kaapse Suidkus, ongeveer n uur vanaf Kaapstad. DIe Suid-Kaapse dorp word gekenmerk vir sy natuurskoon en is omring deur van die mooiste fynbos in die Suidelike halfrond.