MALMESBURY: Koring, wingerde en skaapstoetery

  R18,500,000  
1647 0 Bathroom 0 Garage

Hierdie 301 ha plaas is in die hart van die koringarea van die Swartland en is bekend as plaas wat bogemiddelde koring en wingerd oplewer. Die meeste van die oppervlakte word jaarliks met onder andere koring, canola, gars en lupine geplant. As gevolg van die goeie kwaliteit grond en word al die bewerkbare grond onder medics geplant as weiding vir die skaapstoet. Die 95 ha wingerd (Merlot, Pinotage, Tinta Barocca, Cabernet Sauvignon, Sauvignon Blanc en Chenin Blanc) is bekend vir kwaliteit oeste en die produksie is 10 ton/ha vir sekere Daar is ook blok Tinta Barocca wat in 1974 aangeplant is en wat nog steeds gesogte druiwe vir kwaliteit wyne produseer. Die plaas se 4-slaapkamerhoofwoning, nog plaashuis asook die buitegeboue en skure is in goeie toestand. Die eiendom is te koop as lopende saak vir R18 500 000. Lys van die roerende bates wat ingesluit is, is beskikbaar op aanvraag.

Agent Willie Louw

  • Mobile : 082 417 0040

Agrisell - Stellenbosch
Know More

Contact

Loading...